N

Inwoners dog dis ’n grap toe iemand sê ‘brand!’

 
Netwerk24 Inwoners dog dis ’n grap toe iemand sê ‘brand!’
“Ons het eers gedink dit is ’n grap toe iemand ingehardloop kom en sê dit brand,” vertel ’n inwoner van Huis ten Bosch, die vrouekoshuis op die kampus van die Universiteit Stellenbosch wat Maandag in … Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24