N

Verdagte vas wat motorsleutels op plaas steel

 
Netwerk24 Verdagte vas wat motorsleutels op plaas steel
’n Verdagte is Dinsdagoggend naby die plaas Sameloop in die Lindley-distrik in die Oos-Vrystaat in hegtenis geneem kort nadat hy en vier ander mans vier motorsleutels uit ’n plaashuis gesteel het. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24