N

Jiba hou nie daarvan om ‘slang’ genoem te word

 
Netwerk24 Jiba hou nie daarvan om ‘slang’ genoem te word
Adv. Nomgcobo Jiba, afgedankte adjunkdirekteur van openbare vervolgings, is ontevrede omdat daar na haar as “slang” verwys word in getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek. Politiek (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24