N

Minder nr. 2 kan aarde red, sê president van Brasilië

 
Netwerk24 Minder nr. 2 kan aarde red, sê president van Brasilië
Pres. Jair Bolsonaro (64) van Brasilië meen die planeet kan van aardverwarming gered word as mense bloot net een keer in twee dae die toilet besoek vir ’n nommer twee. Nuus (13-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24