N

Damvlakke in Wes-Kaap styg al meer

 
Maroela Damvlakke in Wes-Kaap styg al meer
Die Wes-Kaapse watertoevoerstelsel, wat bestaan uit die ses grootste damme, het ʼn beduidende verbetering getoon. Dit is 80% vol, in vergelyking met verlede jaar dié tyd se 58,44%. Nuus (12-08-2019)
Oorspronklike artikel - Maroela