N

Man gyselaar gehou terwyl 2 rowers parfuum steel

 
Netwerk24 Man gyselaar gehou terwyl 2 rowers parfuum steel
’n Man van Pretoria was Maandagoggend vroeg “op die verkeerde plek, op die verkeerde tyd” toe twee rowers hom in die parkeerterrein van ’n winkelsentrum gegryp en gyselaar gehou het. Nuus (12-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24