N

R300 m. se juwele uit Rupert-pakhuis gesteel

 
Netwerk24 R300 m. se juwele uit Rupert-pakhuis gesteel
Niemand is nog aangekeer nie in verband met ’n rooftog waarin R300 miljoen se juwele volgens die Sunday Times uit ’n pakhuis gesteel is wat glo aan die Suid-Afrikaanse miljardêr Johann Rupert behoort. Nuus (11-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24