N

‘Hokaai met dié ekstra R56 vir krag, Tshwane!’

 
Netwerk24 ‘Hokaai met dié ekstra R56 vir krag, Tshwane!’
Die Tshwane-metroraad en verskeie herverkopers van elektrisiteit sal sommige verbruikers moet terug­betaal nadat die energiereguleerder Nersa dié week Tshwane se tariefaansoek van die tafel gevee het. Nuus (11-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24