N

Speaker weier om vergadering teen Olly te reël

 
Netwerk24 Speaker weier om vergadering teen Olly te reël
Mxolisi Siyonzana, speaker van die Mangaung se metroraad, weier om ’n vergadering te reël waarop die DA ’n mosie van wantroue teen Olly Mlamleli, burgemeester van die metro, kan instel. Politiek (10-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24