N

Strydkamer sal probleme in spoorvervoer takel – Fikile

 
Netwerk24 Strydkamer sal probleme in spoorvervoer takel – Fikile
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het Donderdag die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se strydkamer bekend gestel. Die doel daarvan is om die veiligheid van spoorvervoer te verbeter. Politiek (08-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24