N

Lande maan hul inwoners oor reis na VSA

 
Netwerk24 Lande maan hul inwoners oor reis na VSA
Venezuela en Uruguay het hulle inwoners gewaarsku teen geweld en haatmisdade in Amerika ná die twee afsonderlike massamoorde die afgelope naweek deur individue met semi-outomatiese aanvalsgewere. Nuus (07-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24