N

Ná rustige week eis bendegeweld in PE nog ’n lewe

 
Netwerk24 Ná rustige week eis bendegeweld in PE nog ’n lewe
Ná bykans ’n week van geen noodlottige bende-skietvoorvalle in Port Elizabeth se noordelike voorstede nie, is ’n 23-jarige man Woensdag omstreeks middernag in sy woonplek doodgeskiet. Nuus (01-08-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24