N

Derde verdagte vas ná moord op toeris by Tafelberg

 
Netwerk24 Derde verdagte vas ná moord op toeris by Tafelberg
’n Derde verdagte is Woensdag in Houtbaai aangekeer vir die moord op ’n toeris van Oekraïne wat die naweek langs die Chapmanspiekrylaan teen Tafelberg vermoor is. Nuus (31-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24