N

R21 in Oos-Rand ’n ‘nagmerrie’ ná taxi omslaan

 
Netwerk24 R21 in Oos-Rand ’n ‘nagmerrie’ ná taxi omslaan
Drie mense is dood, een kritiek beseer en nog elf hospitaal toe geneem toe ’n taxi Dinsdagaand op die R21-pad naby Ekurhuleni aan die Oos-Rand omgeslaan het. Nuus (30-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24