N

Polisieman skiet verwoede pitbulls van man se lyf af

 
Netwerk24 Polisieman skiet verwoede pitbulls van man se lyf af
“Die Here het die pistool vasgehou en Hy was die gids van die koeëls.” So sê ao. Sammy May wat Richard Prins van die plaas Elandsberg naby Genadendal Saterdag uit die kake van sy gesin se twee … Nuus (24-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24