N

Vervoertwis laat Bloem-pendelaars gestrand

 
Netwerk24 Vervoertwis laat Bloem-pendelaars gestrand
Talle mense is Dinsdagmiddag in Bloemfontein gestrand gelaat nadat openbare vervoer in die stad deur ’n soms gewelddadige twis tussen taxi- en busoperateurs tot stilstand gedwing is. Nuus (23-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24