N

Ná groot gesukkel keer lokomotiewe terug na SA

 
Netwerk24 Ná groot gesukkel keer lokomotiewe terug na SA
In wat eers soos ’n onbegonne taak gelyk het, het die vervoergroep Grindrod dit reggekry om 20 van sy lokomotiewe wat sedert 2012 in Wes-Afrika gewerk het, weer terug in Suid-Afrika te kry. Sake (22-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24