N

‘Zuma grawe eie graf’, sê Nyanda

 
Netwerk24 ‘Zuma grawe eie graf’, sê Nyanda
Siphiwe Nyanda, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW), is die mees onlangse ANC-leier wat oudpres. Jacob Zuma uitdaag om ’n leuenverklikkertoets te ondergaan. Politiek (16-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24