N

Koue met sneeu op pad, maar Julie bly warm

 
Netwerk24 Koue met sneeu op pad, maar Julie bly warm
Hoewel die sentrale binneland se dagtemperature vandeesweek by die 22 °C boer en dit nie gou gaan daal nie, is die winter geensins verby nie met tot 20 cm sneeu wat vir die Noord-Kaap voorspel word. Nuus (15-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24