N

Maandag is D-dag vir Zuma voor Zondo-kommissie

 
Netwerk24 Maandag is D-dag vir Zuma voor Zondo-kommissie
Alle oë is Maandag op Parktown in Johannesburg waar oudpres. Jacob Zuma, die hoofkarakter in die ontvouende getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, self gaan verskyn. Politiek (12-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24