N

Mariene-kenners sien rooi oor olie in Algoabaai

 
Netwerk24 Mariene-kenners sien rooi oor olie in Algoabaai
Brandstof-inskepings (waar brandstof van een skip na ’n ander oorgedra word) buite die hawe in Algoabaai is en sal altyd ’n bedreiging vir dié ekologies sensitiewe gebied inhou. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24