N

Kinders dalk ook bedwelm in Brakpan-treurspel

 
Netwerk24 Kinders dalk ook bedwelm in Brakpan-treurspel
Die polisie het Donderdag gesê ’n bekentenis kan moontlik Vrydag gemaak word oor ’n gesinsmoord wat Woensdag by ’n huis in Sallies Village in Brakpan aan die Gautengse Oos-Rand gepleeg is. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24