N

Oos-Kaapse polisie dok miljoene op vir siviele eise

 
Maroela Oos-Kaapse polisie dok miljoene op vir siviele eise
DA-LPW Bobby Stevenson het vandag in ʼn verklaring gesê daar is tans hangende eise van altesaam R2,3 miljard teen die polisie in die Oos-Kaap. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Maroela