N

Pannekoek-tannie ‘van ons gesteel’, sê dr. Wollie

 
Netwerk24 Pannekoek-tannie ‘van ons gesteel’, sê dr. Wollie
“Anna is van ons weggesteel.” So het dr. Wollie Grobler op die vermoorde Anna Herbst (61), Bloemfontein se “pannekoektannie”, se troosdiens Donderdag in die Klipkerk in die stad gesê. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24