N

Vrou (92) solank begrawe terwyl kinders in hof twis

 
Netwerk24 Vrou (92) solank begrawe terwyl kinders in hof twis
Die oorskot van ’n oumatjie van Zastron in die Vrystaat het uiteindelik ’n rusplek in die grond gekry te midde van ’n hoftwis tussen haar kinders oor waar sy te ruste gelê moet word. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24