N

Vrou (85) se aanvaller 15 jaar tronk toe gestuur

 
Netwerk24 Vrou (85) se aanvaller 15 jaar tronk toe gestuur
’n Man wat in ’n huisbraak ’n 85-jarige vrou erg aangerand en haar hond doodgesteek het, is onlangs in die streekhof in Port Elizabeth tot 15 jaar tronkstraf gevonnis. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24