N

Baxter-pos ‘nie in gevaar’ nadat Bafana tasse moet pak

 
Netwerk24 Baxter-pos ‘nie in gevaar’ nadat Bafana tasse moet pak
Stuart Baxter het uitsonderlik goed gedoen om Bafana Bafana in die kwarteindstryd te kry. Hulle het ’n kontrak met hom wat hulle eerbiedig en dis nie nodig om oor hom te praat nie. Sport (Do 15:20)
Oorspronklike artikel - Netwerk24