N

6 nuwe trokke sal Potch se vullispyne verlig

 
Netwerk24 6 nuwe trokke sal Potch se vullispyne verlig
Potchefstroom en Ventersdorp se voortslepende probleme met vullisverwydering is moontlik voorlopig opgelos noudat die plaaslike munisipaliteit ses splinternuwe vullisverwyderingsvragmotors gekoop het. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24