N

Koloane se lot ‘sal met Ramaphosa bespreek word’

 
Netwerk24 Koloane se lot ‘sal met Ramaphosa bespreek word’
Bruce Koloane se lot as Suid-Afrika se ambassadeur in Nederland sal dringend met pres. Cyril Ramaphosa bespreek word, sê dr. Naledi Pandor, minister van internasionale samewerking en verhoudinge. Politiek (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24