N

Iran ontken hulle wou Britse tenkskip voorkeer

 
Netwerk24 Iran ontken hulle wou Britse tenkskip voorkeer
Iran se elite militêre eenheid, die Revolusionêre Wag, het Donderdag ontken dat hulle probeer het om ’n Britse olietenkskip in die Golf van Oman voor te keer, soos wat Amerika beweer het. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24