N

6 toeriste dood, 100 beseer in storm in Griekeland

 
Netwerk24 6 toeriste dood, 100 beseer in storm in Griekeland
Minstens ses buitelanders, waaronder twee kinders, is Woensdag in Griekeland dood nadat daar stormsterk wind, reën en haelstorms was, terwyl sowat 100 mense beseer is. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24