N

Vrou in eie motor ontvoer, om die beurt verkrag

 
Netwerk24 Vrou in eie motor ontvoer, om die beurt verkrag
Met haar gesig met ’n kussingsloop toegemaak, is ’n 27-jarige vrou van Port Elizabeth vir bykans ses uur lank aangehou en herhaaldelik verkrag deur twee mans wat haar in haar eie motor ontvoer het. Nuus (11-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24