N

Bejaarde se familie oorweeg nog stappe

 
Netwerk24 Bejaarde se familie oorweeg nog stappe
Mary-Ann Blanché het tot kort voor haar dood nog vir haarself kos gemaak, “kon whatsapp soos ’n jong mens” en het vir die duiwe op haar stoepie in die Koster-ouetehuis geleef. Nuus (10-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24