N

Pienaar se ervaring goud werd, sê Cheetah-breier

 
Netwerk24 Pienaar se ervaring goud werd, sê Cheetah-breier
Die voormalige Springbok-skrumskakel Ruan Pienaar, wat sy rugby in die Vrystaat geleer het, kan nou op die rype ouderdom van 35 jaar die eerste keer vir dié provinsie in die Curriebeker-reeks uitdraf. Sport (Wo 21:00)
Oorspronklike artikel - Netwerk24