N

Binder jaag in 2020 teen MotoGP se elite

 
Netwerk24 Binder jaag in 2020 teen MotoGP se elite
Die Suid-Afrikaanse motorfietsjaer Brad Binder het Woensdag die groot nuus aangekondig dat hy van volgende jaar af in die MotoGP-klas – die wêreld se topklas van tweewielrenne gaan jaag. Sport (Wo 16:20)
Oorspronklike artikel - Netwerk24