N

‘Poppie’-aktrise (77) dood

 
Netwerk24 ‘Poppie’-aktrise (77) dood
Die veteraanaktrise Nomhle Nkonyeni, wat veral vir haar rol as Poppie onthou word in Kruik se produksie van Die swerfjare van Poppie Nongena, is Woensdagoggend in die ouderdom van 77 dood. Vermaak (10-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24