N

Daly onttrek aan Britse Ope oor verbod op gholfkar

 
Netwerk24 Daly onttrek aan Britse Ope oor verbod op gholfkar
John Daly, ’n tweemalige major-kampioen, het hom aan aanstaande week se Britse Ope onttrek nadat die toernooi-organiseerders sy versoek afgekeur het om van ’n gholfkarretjie gebruik te maak. Sport (Wo 14:20)
Oorspronklike artikel - Netwerk24