N

‘Neymar kan waai ... vir die regte prys’

 
Netwerk24 ‘Neymar kan waai ... vir die regte prys’
Die sokkerklub Paris St Germain sê dit staan sy peperduur Brasiliaanse superster, Neymar, vry om die Franse kampioenspan te verlaat, maar slegs as ’n ander span met ’n wesenlike aanbod vorendag kom. Sport (Di 21:40)
Oorspronklike artikel - Netwerk24