N

Nóg ’n Japanse rugbyspan klop SA eweknie

 
Netwerk24 Nóg ’n Japanse rugbyspan klop SA eweknie
Die Suid-Afrikaanse Studente-sewesrugbyspan moes Sondag in Napoli, Italië, met ’n silwermedalje tevrede wees nadat Japan hom met 15-12 in die eindstryd van die Studentespele-toernooi geklop het. Sport (Di 17:40)
Oorspronklike artikel - Netwerk24