N

Ondersoek na omstrede olie-verkoop is klaar

 
Netwerk24 Ondersoek na omstrede olie-verkoop is klaar
Die forensiese ondersoek na die omstrede transaksie waarin Suid-Afrika se strategiese olievoorraad van 10,3 miljoen vate olie in 2015 teen lae pryse verkoop is, is afgehandel. Sake (09-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24