N

3 lyke uit sloot in Kaapstad gehaal

 
Netwerk24 3 lyke uit sloot in Kaapstad gehaal
Die nooddienste in Kaapstad het deurnag gewerk om die lyke van drie mans uit ’n sloot te haal. Die sloot het Maandagaand in Table View in duie gestort. Nuus (09-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24