N

Daar’s te veel misdaad vir Kaap se hulpbronne – Smith

 
Netwerk24 Daar’s te veel misdaad vir Kaap se hulpbronne – Smith
Daar is net te veel misdaad-brandpunte in Kaapstad wat terselfdertyd opvlam en te min polisiëring om al die geweld te keer, sê JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekerheid. Nuus (08-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24