N

Ambassadeur getuig voor Zondo oor Waterkloof-landing

 
Netwerk24 Ambassadeur getuig voor Zondo oor Waterkloof-landing
Bruce Koloane, destyds protokolhoof in die kantoor van pres. Jacob Zuma en nou ambassadeur in Nederland, getuig oor sy betrokkenheid by die Waterkloof-skandaal. Volg die regstreeks dekking hier. Politiek (08-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24