N

Haatspraak ‘dra wel by tot plaasmoorde’

 
Netwerk24 Haatspraak ‘dra wel by tot plaasmoorde’
Politici se haatspraak teen boere dra beslis by tot plaasaanvalle en -moorde, het Sihle Ngobese, ’n ontleder van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV), die naweek in Bloemfontein gesê. Vermaak (07-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24