N

Skrywer van ‘Noem my Skollie’ dood

 
Netwerk24 Skrywer van ‘Noem my Skollie’ dood
John F. Fredericks (73), die skrywer van die draaiboek van die fliek Noem my Skollie, is Sondag oorlede. Die fliek is gegrond op Fredericks se lewensverhaal. Vermaak (07-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24