N

Ndlovu-jeugkoor ook nou deel van Bands for Bricks

 
Netwerk24 Ndlovu-jeugkoor ook nou deel van Bands for Bricks
Suid-Afrikaners sal die Ndlovu-jeugkoor, wat die wêreld onlangs gaande gehad het met hul optrede op die America’s Got Talent-verhoog, by vanjaar se Bands for Bricks-konsert in Pretoria te sien kry. Vermaak (05-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24