N

Polisieondersoek sloer ná bejaarde se stamp

 
Netwerk24 Polisieondersoek sloer ná bejaarde se stamp
In die twee maande nadat die aanrandingsverhoor uitgestel is van ’n kombuiswerker wat glo ’n bejaarde vrou in ’n tehuis in Bloemfontein gestamp en met ’n gebreekte hand op die vloer gelos het, het … Nuus (04-07-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24