N

Brandstofpryse dalk laer in Julie

 
Maroela Brandstofpryse dalk laer in Julie
ʼn Laer internasionale olieprys in Junie baan dalk die weg vir ʼn beduidende daling in die brandstofprys in Julie. Die daling kon boonop heelwat groter gewees het, as dit nie vir die swak rand was nie. Nuus (27-06-2019)
Oorspronklike artikel - Maroela