N

Folau-fonds gestaak ná dit A$2 miljoen-kerf oorskry

 
Netwerk24 Folau-fonds gestaak ná dit A$2 miljoen-kerf oorskry
Die Australian Christian Lobby (ACL)-groep het Donderdag skenkings aan Israel Folau se geldinsamelingsfonds vir eers gestaak nadat die veldtog die A$2 miljoen-kerf verbygesteek het. Sport (27-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24