N

Verhongerde Rus gered uit beer se lêplek

 
Netwerk24 Verhongerde Rus gered uit beer se lêplek
’n Russiese man wat deur ’n beer in die afgeleë Tuva-gebied naby die grens met Mongolië in sy lêplek gehou is om later te eet, is ná ’n maand gered toe jaghonde hom uitsnuffel. Nuus (26-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24